Robert Naegele
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Naegele | |
Geboorte | 23 Junie 1925 |
---|---|
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Naegele (23 Junie 1925 – Januarie 2016) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Der Idiot (1968), Königlich Bayerisches Amtsgericht (1969), Das Haus der Krokodile (1976), en Die Buddenbrooks (1979).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1964: Der Seitensprung
- 1971: The Cell
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1968: Der Idiot
- 1969: Königlich Bayerisches Amtsgericht
- 1971: Lerchenpark - Moderne Geschichten aus einer Satellitenstadt
- 1974: Gemeinderätin Schumann
- 1974: Kli-Kla-Klawitter
- 1975: Bitte keine Polizei
- 1976: Das Haus der Krokodile
- 1979: Die Buddenbrooks
- 1979: Der Bürgermeister
- 1982: Der Eugen
- 1983: Köberle kommt
- 1994: Der König von Bärenbach
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1965: Cyprienne oder Lassen wir uns scheiden!
- 1965: Leutnant Nant
- 1966: Ein Anderer für zwei Tage
- 1971: Brautwerbung
- 1978: Kleine Geschichten mit großen Tieren
- 1985: Treffpunkt Leipzig