Rodolfo Casamiquela
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rodolfo Casamiquela (Ingeniero Jacobacci, Río Negro Provinsie, 11 Desember 1932 - Cipolletti, Río Negro, 5 Desember 2008) was 'n Argentynse paleontoloog, argeoloog, historikus, skrywer en onderwyser, wat bekend is vir sy ontdekking van die dinosourus Pisanosaurus mertii in 1967.[1]
Toekennings
[wysig | wysig bron]- Konex Platino (2006)
Boeke en Verslae
[wysig | wysig bron]Hy het meer as 20 boeke en verskeie verslae gepubliseer, waarvan sommige hieronder gelys word:
- Sobre la significación mágica del arte rupestre nordpatagónico (1960)
- Estudio de Nillatum y la religión araucana (1964)
- Rectificaciones y ratificaciones hacia una interpretación definitiva del panorama etnológico de la Patagonia y área septentrional adyacente (1965)
- Noticias sobre una breve expedición arqueológica a la zona de Lihuel Calel (provincia de la Pampa) y observaciones complementarias (1967)
- En pos del gualicho (1988)
- El otro lado de los viajes (1993)
- Toponimia indígena de la provincia de La Pampa (2005)
- Los ríos mesetarios norpatagónicos: aguas generosas del Ande al Atlántico (2010, publicación póstuma, con varios autores)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "El poblamiento de la Patagonia". Confines Digital. 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2012. Besoek op 18 Desember 2012.