Roger C. Carmel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Roger C. Carmel
Geboortenaam Roger Charles Carmel
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1958–1986
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Roger C. Carmel (27 September 1932 – 11 November 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Silencers (1966) en The Transformers: The Movie (1986), en in die televisiereekse Star Trek (1966) en The Transformers (1984).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1966: The Silencers
  • 1966: Gambit
  • 1970: Skullduggery
  • 1973: Breezy
  • 1979: That's Life
  • 1980: Hardly Working
  • 1986: The Transformers: The Movie

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1961: Great Ghost Tales
  • 1965: I Spy
  • 1966: Star Trek
  • 1967: The Mothers-In-Law
  • 1971: Getting Together
  • 1981: Fitz and Bones
  • 1984: The Transformers
  • 1986: The Glo Friends

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]