Roger Smith (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Roger Smith | |
Geboortenaam | Roger LaVerne Smith |
---|---|
Geboorte | 18 Desember 1932 |
Sterfte | 4 Junie 2017 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Roger Smith (18 Desember 1932 – 4 Junie 2017) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Man of a Thousand Faces (1957), Auntie Mame (1958), en C.C. & Company (1970), en in die televisiereeks 77 Sunset Strip (1958).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1957: Man of a Thousand Faces
- 1957: No Time to Be Young
- 1958: Auntie Mame
- 1958: Crash Landing
- 1959: Never Steal Anything Small
- 1968: Rogue's Gallery
- 1969: The First Time
- 1970: C.C. & Company
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1958: 77 Sunset Strip
- 1963: The Folk World of Jimmie Rodgers
- 1965: Mister Roberts
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1973: Ann-Margret: When You're Smiling
- 1975: Ann-Margret Olsson
- 1975: Ann-Margret Smith
- 1988: The 33th Annual Thalians Ball