Rooihoogtepas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rooihoogtepas
Ligging Noordwes van Montagu
Maksimumhelling 1:12
Hoogte 1234m
Pad R318

Rooihoogtepas is 'n bergpas wat op die R318 in die Koo, noordwes van Montagu lê. Die pas bereik 'n hoogte van 1234m bo seevlak en 'n maksimum steilte van 1:12.

Sien ook[wysig | wysig bron]