Rosalind Knight

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rosalind Knight
Geboorte 3 Desember 1933 (1933-12-03) (85 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rosalind Knight (gebore 3 Desember 1933) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Carry on Teacher (1959), Tom Jones (1963), Start the Revolution Without Me (1970), en About a Boy (2002).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1959: Carry on Teacher
  • 1963: Tom Jones
  • 1970: Start the Revolution Without Me
  • 2002: About a Boy
  • 2003: Cheeky

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1958: Invitation to the Dance
  • 1983: Up the Elephant and Round the Castle
  • 1984: I Thought You'd Gone
  • 1999: Gimme Gimme Gimme

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1991: Eye Contact

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]