Rosetta
Voorkoms
Rosetta kan na een van die volgende verwys:
- Rosetta, 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
- Rosetta, 'n nedersetting in Egipte.
- Rosettasteen, 'n donker granietsteen wat in 1799 in Egipte ontdek is.
- Rosetta-ruimtetuig, 'n ruimtetuig van die Europese Ruimteagentskap wat op 2 Maart 2004 gelanseer is.