Rosetta, KwaZulu-Natal
Voorkoms
Rosetta | |
---|---|
Nedersetting | |
Mooiriviervalle naby Rosetta | |
Koördinate: 29°18′43″S 29°55′30″O / 29.31194°S 29.92500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | uMgungundlovu |
Munisipaliteit | Mpofana |
Regering | |
• Tipe | Deel van plaaslike munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 13,47 km2 (5,20 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 557 |
• Digtheid | 41/km2 (110/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 32.9% |
• Indiërs/Asiërs | 1.6% |
• Bruin mense | 0.0% |
• Swart mense | 64.6% |
• Ander | 0.9% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 59.5% |
• Engels | 33.6% |
• Afrikaans | 4.1% |
• Ander | 2.7% |
Poskode (strate) | 3301 |
Poskode (posbusse) | 3301 |
Skakelkode | 033 |
Rosetta is 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en is geleë op die oewers van die Mooirivier, 15 km suid van die dorpie Mooirivier. Daar is heelwat geleenthede vir forel- en swartbaarshengel in strome wes van die dorp.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
- Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Rosetta". Sensus 2011.