Gaan na inhoud

Ross Marquand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ross Marquand
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ross Marquand
Geboorte 22 Augustus 1981 (1981-08-22) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ross Marquand (gebore 22 Augustus 1981) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Avengers: Infinity War (2018) en in die televisiereekse Robot Chicken (2001), Mad Men (2007), en The Walking Dead (2010).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: A Lonely Place for Dying
  • 2010: Happily After
  • 2013: Down and Dangerous
  • 2014: Camera Trap
  • 2018: Avengers: Infinity War

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2001: Robot Chicken
  • 2007: Mad Men
  • 2009: Love Vampires
  • 2010: The Walking Dead
  • 2015: Impress Me
  • 2015: The Making of Une Libération

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2013: Christmas Party Conversations: Part I
  • 2017: Pupstice League

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]