Royce D. Applegate
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Royce D. Applegate | |
Geboortenaam | Royce Dwayne Applegate |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Royce D. Applegate (25 Desember 1939 – 1 Januarie 2003) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Splash (1984), Doctor Dolittle (1998), O Brother, Where Art Thou? (2000), en Seabiscuit (2003).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: Evil Town
- 1977: Prime Time
- 1978: Coming Attractions
- 1984: Splash
- 1998: Doctor Dolittle
- 2000: O Brother, Where Art Thou?
- 2000: Nothing But the Truth
- 2003: Seabiscuit
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1983: Gun Shy
- 1985: Stir Crazy
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: There's Always Room
- 1978: Outside Chance
- 1978: Peeping Times
- 1987: Celebration Family