Rutanya Alda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rutanya Alda
Geboortenaam Rutanya Skrastiņa
Geboorte 13 Oktober 1942 (1942-10-13) (77 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rutanya Alda (gebore 13 Oktober 1942) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Deer Hunter (1978), Mommie Dearest (1981), Amityville II: The Possession (1982), en The Dark Half (1993).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1971: Love and Kisses
  • 1978: The Deer Hunter
  • 1979: When a Stranger Calls
  • 1981: Mommie Dearest
  • 1982: Amityville II: The Possession
  • 1982: Vigilante
  • 1982: Girls Nite Out
  • 1989: Prancer
  • 1993: The Dark Half
  • 2001: My First Mister
  • 2014: Gay Positive
  • 2015: Ovum

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2011: Joe Zaso's Cafe Himbo
  • 2015: High Falls

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1988: Winnie
  • 1993: Zelda
  • 2004: Murder Without Conviction

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: Mommie Dearest: Joan Lives On
  • 2006: Mommie Dearest: Life with Joan
  • 2006: Mommie Dearest: The Revival of Joan
  • 2013: A Mother's Burden with Rutanya Alda

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]