S. John Launer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
S. John Launer
Geboortenaam Saul John Launer
Geboorte (1919-11-05)5 November 1919
Sterfte 8 September 2006 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

S. John Launer (5 November 1919 – 8 September 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente I Was a Teenage Werewolf (1957), Marnie (1964), Gable and Lombard (1976), en Mommie Dearest (1981).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1955: Creature with the Atom Brain
  • 1957: I Was a Teenage Werewolf
  • 1964: Marnie
  • 1976: Gable and Lombard
  • 1981: Mommie Dearest

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1957: The Court of Last Resort
  • 1959: Kraft Mystery Theater
  • 1964: Slattery's People
  • 1969: The Bold Ones: The Protectors

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]