SC Veendam
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
SC Veendam | |||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | Sportclub Veendam | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 4 September 1894 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Tuisveld | De Langeleegte, Veendam | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 6 500 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|
SC Veendam was 'n sokkerspan in die Nederlandse dorp Veendam, wat tot hulle bankrotskap in die Eerste divisie gespeel het. In April 2013 het die klub opgehou bestaan. Hulle amateurspan, VV Veendam 1894, wat in 1974 van die professionele span afgesplit het, speel tans in die Tweede Klasse. Die span se tuisveld is De Langeleegte, wat 6 500 toeskouers kan vat. Vroeër het die klub ook as BV Veendam (Betaald Voetbal Veendam) bekend gestaan.
Erelys
[wysig | wysig bron]- Kampioen Eerste divisie
- (naaswenner (1): 1987/88)