in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler
Volledige naam
Sportverein Rot-Weiß Hasborn-Dautweiler e. V.
Stigtingsdatum
Junie 1920
Tuisveld
Waldstadion, Tholey
Kapasiteit
2 000
Kompetisie
Oberliga Suidwes
SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler is 'n sokkerklub uit Tholey in die deelstaat Saarland in Duitsland . Hasborn-Dautweiler is 'n dorpsdeel van Tholey.
Die klub is in Junie 1920 by die dorpskerk gestig en het in 1964 die eerste keer die 1. Amateurliga Saarland gehaal, destyds die derde vlak. Die klub se grootste prestasie was om die tweede rondte van die DFB-Pokal te haal in 1974 , waar die klub in 'n wegwedstryd met 0-3 teen VfL Borussia Mönchengladbach verloor het. Die klub het by nog twee geleenthede, in 1991 en 2007 , die hoofrondte van die DFB-Pokal gehaal.
1975-76 (IV) 2. Amateurliga Saarland 1ste
1976-77 (III) Amateurliga Saarland 11de
1977-78 (III) Amateurliga Saarland 12de
1978-79 (IV) Verbandsliga Saarland 6de
1979-80 (IV) Verbandsliga Saarland 4de
1980-81 (IV) Verbandsliga Saarland 1ste
1981-82 (III) Oberliga Suidwes 20ste
1982-83 (IV) Verbandsliga Saarland 2de
1983-84 (IV) Verbandsliga Saarland 1ste
1984-85 (IV) Verbandsliga Saarland 5de
1985-86 (IV) Verbandsliga Saarland 7de
1986-87 (IV) Verbandsliga Saarland 1ste
1987-88 (III) Oberliga Suidwes 15de
1988-89 (III) Oberliga Suidwes 17de
1989-90 (IV) Verbandsliga Saarland 2de
1990-91 (IV) Verbandsliga Saarland 2de
1991-92 (IV) Verbandsliga Saarland 6de
1992-93 (IV) Verbandsliga Saarland 4de
1993-94 (V) Verbandsliga Saarland 9de
1994-95 (V) Verbandsliga Saarland 14de
1995-96 (V) Verbandsliga Saarland 4de
1996-97 (V) Verbandsliga Saarland 8ste
1997-98 (V) Verbandsliga Saarland 5de
1998-99 (V) Verbandsliga Saarland 2de
1999-00 (IV) Oberliga Suidwes 12de
2000-01 (IV) Oberliga Suidwes 18de
2001-02 (V) Verbandsliga Saarland 3de
2002-03 (V) Verbandsliga Saarland
2003-04 (V) Verbandsliga Saarland 3de
2004-05 (V) Verbandsliga Saarland 1ste
2005-06 (IV) Oberliga Suidwes 15de
2006-07 (IV) Oberliga Suidwes 12de
2007-08 (IV) Oberliga Suidwes