SF Köllerbach

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
SF Köllerbach
Kollerbach.png
Volledige naam Sportfreunde Köllerbach e.V.
Bynaam
Stigtingsdatum 1931
Tuisveld Sportplatz an der Burg,
Püttlingen
Kapasiteit 2 500
Kompetisie Oberliga Hessen

SF Köllerbach is ‘n sportklub uit Püttlingen in die deelstaat Saarland in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook nog ‘n drafafdeling. Köllerbach vorm deel van Püttlingen en was tot 1974 ‘n onafhanklike dorp.

Die klub is in 1931 gestig, maar het die eerste keer in 1969 op die Duitse sokkerradar verskyn toe daar na die 1. Amateurliga Saarland op die 3de vlak gepromoveer is. Die klub het egter na 2 seisoene weer na die laer ligas verdwyn en kon eers in 2002 weer na die Verbandsliga Saarland promoveer.

Onlangse ligaposisionering[wysig]

  • 1989-90 (VII) Kreisliga 1ste
  • 1990-91 (VI) Bezirksliga Saarland S 2de
  • 1991-92 (VI) Bezirksliga Saarland S 5de
  • 1992-93 (VI) Bezirksliga Saarland S 1ste
  • 1993-94 (V) Landesliga Saarland SW 7de
  • 1994-95 (VI) Landesliga Saarland SW 7de
  • 1995-96 (VI) Landesl. Saarland SW 11de
  • 1996-97 (VI) Landesl. Saarland SW 11de
  • 1997-98 (VI) Landesl. Saarland SW 11de
  • 1998-99 (VI) Landesl. Saarland SW 5de
  • 1999-00 (VI) Landesliga Saarland SW 8ste
  • 2000-01 (VI) Landesliga Saarland SW 2de
  • 2001-02 (VI) Landesliga Saarland SW 1ste
  • 2002-03 (V) Verbandsliga Saarland 1ste
  • 2003-04 (IV) Oberliga Suidwes 17de
  • 2004-05 (V) Verbandsliga Saarland 6de
  • 2005-06 (V) Verbandsliga Saarland 4de
  • 2006-07 (V) Verbandsliga Saarland 1ste
  • 2007-08 (IV) Oberliga Suidwes 15de
  • 2008-09 (IV) Oberliga Suidwes 14de
  • 2009-10 (IV) Oberliga Suidwes 11de
  • 2010-11 (IV) Oberliga Suidwes 6de
  • 2011-12 (IV) Oberliga Suidwes de

Eksterne skakels[wysig]

Oberliga Suidwes 2007/08-seisoen

Eintracht Bad Kreuznach - SV Roßbach/Wied - FV Engers 07 - FSV Mainz 05 II - SC Hauenstein -
SC 07 Idar-Oberstein - FC 08 Homburg - SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler - TuS Mayen - 1. FC Saarbrücken -
Borussia Neunkirchen - SF Köllerbach - FK 03 Pirmasens - TuS Mechtersheim - 1. FC Kaiserslautern II -
SV Eintracht Trier - SpVgg EGC Wirges - Wormatia Worms