Sabaton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sabaton
Hellfest2017Sabaton 01.jpg
Sabaton in Frankryk in 2017.
Agtergrondinligting
OorsprongFalun, Swede
GenresPower metal, heavy metal
Jare aktief1999–nou
EtiketteUnderground Symphony, Black Lodge, Nuclear Blast
Webwerfwww.sabaton.net
LedeJoakim Brodén, Pär Sundström, Chris Rörland, Hannes van Dahl, Tommy Johansson
Gewese ledeOskar Montelius, Rikard Sundén, Richard Larsson, Daniel Mullback, Daniel Mÿhr, Robban Bäck, Thobbe Englund

Sabaton is 'n Sweedse power metal-groep wat in 1999 in Falun gestig is. Die groep se liedjies handel oor verskillende historiese konflikte en oorloë, insluitend die Eerste en Tweede Wêreldoorlog.[1] Sabaton het al nege studioalbums gemaak, waarvan die nuutste, The Great War, op 19 Julie 2019 vrygestel is.[2]

Die groep se samestelling het sedert die begin baie verander, en die enigste oorblywende oorspronklike lede is die sanger en klawerbordspeler Joakim Brodén en die baskitaarspeler Pär Sundström. Die ander huidige lede is die kitaarspelers Chris Rörland en Tommy Johansson en die tromspeler Hannes van Dahl.

Diskografie[wysig | wysig bron]

Studioalbums[wysig | wysig bron]

  • Primo Victoria (2005)
  • Attero Dominatus (2006)
  • Metalizer (2007)
  • The Art of War (2008)
  • Coat of Arms (2010)
  • Carolus Rex (2012)
  • Heroes (2014)
  • The Last Stand (2016)
  • The Great War (2019)

Singles[wysig | wysig bron]

  • Masters of the World (2007)
  • Cliffs of Gallipoli (2008)
  • Coat of Arms (2010)
  • Screaming Eagles (2011)
  • The Lion From the North (2012)
  • Carolus Rex (2012)
  • 40:1 (2013)
  • To Hell and Back (2014)
  • Resist and Bite (2014)
  • In the Army Now (2016)
  • Bismarck (2019)
  • Fields of Verdun (2019)
  • The Red Baron (2019)
  • Great War (2019)
  • Angels Calling (2020)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Facts Over Fiction: Interview with Joakim Brodén From Sabaton". California Rock News. 13 Februarie 2018. Besoek op 18 Januarie 2020.
  2. (en) "THIS IS THE GREAT WAR!". Sabaton (YouTube). 2 April 2019. Besoek op 18 Januarie 2020.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]