Sabratha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sabratha
صبراتة‎
Ligging van Sabratha op 'n kaart (Libië)
Sabratha
Sabratha
Koördinate: 32°47′32″N 12°29′3″O / 32.79222°N 12.48417°O / 32.79222; 12.48417Koördinate: 32°47′32″N 12°29′3″O / 32.79222°N 12.48417°O / 32.79222; 12.48417
Land Vlag van Libië Libië

Sabratha of Sabratah (Arabies: صبراتة‎‎) is 'n stad in noordwestelike Libië, sowat 75 km wes van die hoofstad, Tripoli. Die argeologiese terrein van Sabratha is in 1982 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]