Saksiese Switserland
Voorkoms
Maak deel uit van die
Elbsandsteingebergte in
Duitsland en Tsjeggië
Strek oor
Sakse
Hoogste bergpieke
Großer Zschirnstein (562 m)
Saksiese Switserland (Duits: Sächsische Schweiz) is die naam vir die Duitse gedeelte van die Elbsandsteingebergte in die deelstaat Sakse. Dié landskap, wat vir sy skouspelagtige rotsformasie bekendstaan, is suidoos van Dresden aan weerskante van die Elbe-rivier geleë.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Saksiese Switserland.