Gaan na inhoud

Salamanca (Chili)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Salamanca

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Chili Chili
 Provinsie Coquimbo
 Stigting 1844
 Oppervlakte:  
 - Totaal 3445.3 vk km
 Hoogte bo seevlak 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2002) 12 689
 - Metropolitaanse Gebied 24 494
 - Bevolkingsdigtheid 690/vk km
 Tydsone CLT (UTC -4)
 Somertyd CLST (UTC -3)
 Burgemeester Gerardo Rojas Escudero (UDI)
 Amptelike Webwerf Municipality of Salamanca Geargiveer 5 Maart 2002 op Wayback Machine

Salamanca is 'n Chileense stad en munisipaliteit in Choapa Provinsie, Coquimbo Streek. Dit is geleë 30 km (19 myl) oos van Illapel, die provinsie se administratiewe sentrum, en 316 km (196 myl) noord van Santiago, Chili. Dit word meestal vanaf Los Vilos besoek, wat langs die Panamerican snelweg lê, en verbind die stad met die res van die land.