Sally Esterhuizen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sally Campher)
Jump to navigation Jump to search
Sally Esterhuizen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Sally Campher en Anrich Herbst by die première van Raaiselkind

Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise
Rolprente Orkney Snork Nie
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sally Esterhuizen (née Campher) is ’n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is veral bekend vir haar rol as Yolanda in die SAUK se sitkom, Orkney Snork Nie. Sy is in 1989 met Pieter Esterhuizen getroud; hy was destyds die assistent-regisseur van die TV-reeks Orkney Snork Nie.[1] In 1984 ontvang sy ’n Artes-toekenning vir haar rol in die gewilde Het van Verlangekraal.[2]

Filmografie[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]