Gaan na inhoud

Orkney snork nie! 2 (nog ’n moewie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Orkney Snork Nie 2)
Orkney Snork Nie 2
Regisseur Willie Esterhuizen
Met Zack du Plessis
Annette Engelbrecht
Sally Campher
Uitgereik 24 Desember 1993
Speeltyd 97 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Voorafgegaan deur Orkney Snork Nie (Die Moewie)
IMDb-profiel

Orkney Snork Nie 2 is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1993 na afloop van die gelyknamige TV-reeks, Orkney Snork Nie en die rolprent, Orkney Snork Nie (Die Moewie) vrygestel is. Die rolprent se ondertitel is: Nog 'n Moewie.[1]

Genre

[wysig | wysig bron]

Die rolprent is 'n lekkerlag komedie. Dit het geen ouderdomsperk nie, maar ouerleiding word aanbeveel.

Hoofrolspelers

[wysig | wysig bron]

Storielyn

[wysig | wysig bron]

In die rolprent ontaard 'n onskuldige Myn-kursus in Johannesburg in 'n dekadente orgie wanneer Hendrik en Spike die "jackpot" op Turfontein wen. Hulle vier hulle nuutgevonde rykdom in styl, maar verloor baie meer as wat hulle wen. Swendelaars beroof en bedrieg hulle. Die myn dank hulle af en hulle vrouens verbied hulle om huis toe te kom.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]