San Sebastián de los Reyes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

San Sebastián de los Reyes
Ayuntamiento-Sanse.jpg

Kaart Wapen
San Sebastián de los Reyes (Madrid) mapa.svg
Escudo de San Sebastián de los Reyes.svg
Vlag
Bandera sanse.svg
 Land Vlag van Spanje Spanje
 Administratiewe gewes Flag of the Community of Madrid.svg Madrid
 Koördinate 40°33′N 03°37′O
 Gestig op 1492
 Oppervlakte:  
 - Totaal 59,26 vk km
 Hoogte bo seevlak 705 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 79 825
 - Bevolkingsdigtheid 1 347,03 vk/km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Manuel Ángel Fernández Mateo
 Amptelike webwerf ssreyes.org

San Sebastián de los Reyes is 'n stad in Spanje, naby Madrid en het 'n bevolking van 79 825 in 2011 gehad. Die stad lê ongeveer 18 km weg van die sentrum van Madrid en word ook beskou as een van Madrid se voorstede, alhoewel dit sy eie onafhanklike sentrum en stadslewe het.