Sandspruit (Noordkaaprivier)
Voorkoms
- Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in Mpumalanga. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit (dubbelsinnig).
Sandspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Noordkaaprivier |
Koördinate: 25°36′0″S 30°54′0″O / 25.60000°S 30.90000°O |
Die Sandspruit is 'n spruit wat in die Noordkaaprivier invloei in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika.