Sanlam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sanlam
Tipe Publieke maatskappy
Gestig 1918[1]
Hoofkantoor Kaapstad, Wes-Kaap[2],Suid-Afrika
Sleutelpersone Ian Kirk (hoof uitvoerende beampte)
Kobus Möller (finansiële direkteur)
Desmond Smith (voorsitter)[3]
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Versekering, bankwese, batebestuur
Inkomste $6,311 miljard (2015)
Werknemers ~13 000 (2015)
Webwerf sanlam.co.za

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Lewens Assuransie Maatskappij (Sanlam) is 'n Suid-Afrikaanse finansiële dienstegroep met sy hoofkwartier in Kaapstad.[2] Dit is op die Johannesburgse Effektebeurs en die Namibiese Aandelebeurs gelys.

Dit is op 8 Junie 1918 as 'n lewensversekeringsmaatskappy gestig.[4] Sanlam Groep het met verloop van tyd ontwikkel tot 'n gediversifiseerde finansiële dienstemaatskappy. Deur middel van sy besigheidseenhede - Sanlam Persoonlike Finansies, Sanlam Ontluikende markte, Sanlam Beleggings, Sanlam Korporatief en Santam - bied die groep finansiële oplossings vir individue asook institusionele kliënte oor alle marksegmente heen.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) About”. Sanlam. URL besoek op 17 Oktober 2016.
  2. 2,0 2,1 (en) Contact Us”. Sanlam. URL besoek op 17 Oktober 2016.
  3. (en) Sanlam Limited: Who we are, besoek op 10 Julie 2010
  4. (en) Sanlam - Hot or Not”. URL besoek op 18 November 2015.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]