Sarie Marais (1931)
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Sarie Marais (rolprent))
- Vir die gelyknamige liedjie, sien Sarie Marais; vir die latere rolprent, sien Sarie Marais (1949).
Sarie Marais | |
---|---|
Regisseur | Joseph Albrecht |
Met | Billy Matthews Joan du Toit |
Uitgereik | 1931 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Sarie Marais is 'n swart en wit rolprent wat in 1931 uitgereik is. Die rolprent is saam met Moedertjie een van die eerste twee Suid-Afrikaanse rolprente met klank (beide is in Afrikaans). Die klankbaan bevat slegs Afrikaanse musiek wat deur die sanger Chris Blignaut en die Melodians sing word. Die ander rolprent, Moedertjie, is dieselfde jaar uitgebring, en is ook die eerste vollengte-rolprent met Afrikaanse dialoog daarin.[1] Die rolprente volg slegs vier jaar na die eerste internasionale klankfilm, The Jazz Singer, in 1927 vrygestel is.
Hoofrolspelers
[wysig | wysig bron]- Billy Matthews as Jan
- Joan du Toit as Sarie
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 116 jaar van Afrikaanse flieks, Nuus24, 1 Julie 2011.