Gaan na inhoud

Sarmantajefka

Koördinate: 46°19′57″N 48°46′45″O / 46.33250°N 48.77917°O / 46.33250; 48.77917
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sarmantajefka

Сармантаевка
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Sarmantajefka is in Astrachan-oblast
Sarmantajefka
Sarmantajefka
Die ligging van Sarmantajefka in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°19′57″N 48°46′45″O / 46.33250°N 48.77917°O / 46.33250; 48.77917
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonWolodarski
Bevolking
 • Totaal152
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416182

Sarmantajefka (Russies: Сармантаевка) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Moeltanowo Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Volgens Sensus 2010 het Sarmantajefka 151 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kasakke 146 97,4%
Russe 4 2,6%
Totaal 151 100%

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 14 Julie 2023.