Sean Flynn (fotojoernalis)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sean Flynn
Geboortenaam Sean Leslie Flynn
Geboorte (1941-05-31)31 Mei 1941
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 6 April 1970 (op 28)
Beroep(e) Akteur en kinematograaf
Aktiewe jare 1956–1970
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sean Flynn (31 Mei 1941 – 6 April 1970) was 'n Amerikaanse akteur en kinematograaf. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Son of Captain Blood (1962), Stop Train 349 (1963), Duel at the Rio Grande (1963), en Seven Guns for Timothy (1966).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1962: The Son of Captain Blood
  • 1963: Stop Train 349
  • 1963: Duel at the Rio Grande
  • 1964: Sandok, il Maciste della giungla
  • 1964: Mission to Venice
  • 1966: Seven Guns for Timothy
  • 1966: Sharp-Shooting Twin Sisters
  • 1967: Singapore, Singapore

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]