Securitate

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Seël van die Sosialistiese Republiek van Roemenië.

Die Departement van Staatsveiligheid (Roemeens: Departamentul Securității Statului, algemeen bekend as die Securitate) was die amptelike staatsveiligheidsdiens van die Sosialistiese Republiek van Roemenië. Dit is algemeen beskou as een van die grootste, effektiefste en mees onderdrukkende intelligensie- en geheime polisie-agentskappe in die wêreld.

Sien ook[wysig | wysig bron]