Serena Scott Thomas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Serena Scott Thomas
Geboortenaam Serena Harriet Scott Thomas
Geboorte 21 September 1961 (1961-09-21) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Serena Scott Thomas (gebore 21 September 1961) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The World Is Not Enough (1999), Hostage (2005), en Inherent Vice (2014), en in die televisiereeks Buffy the Vampire Slayer (1996).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: Sherwood's Travels
  • 1999: The World Is Not Enough
  • 2000: Skeleton Woman
  • 2005: Hostage
  • 2006: The Thirst
  • 2008: Brothel
  • 2014: Inherent Vice
  • 2019: Fat

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1996: Buffy the Vampire Slayer
  • 2001: All Souls

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: Harnessing Peacocks
  • 1993: Diana: Her True Story
  • 1994: Bermuda Grace
  • 1995: Clair de Lune

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2005: Taking 'Hostage': Behind the Scenes

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]