Sergej Sirotkin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sergej Sirotkin
Sirotkin in 2018.
Sirotkin in 2018.
Geboortedatum 27 Augustus 1995 (1995-08-27) (23 jaar oud)
Geboorteplek Moskou, Rusland
Nasionaliteit Vlag van Rusland Rus
Span in 2018 Williams-Mercedes[1]
Motornommer 35
Inskrywings 18 (18 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 0
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 0
Eerste wedren 2018 Australiese Grand Prix
Laaste inskrywing 2018 Verenigde State GP

Sergej Olegovich Sirotkin[2] (gebore op 27 Augustus 1995) is 'n Russiese professionele renbestuurder, wat sedert 2018 aan Formule Een deelneem vir die Williams Martini-span.

Loopbaan[wysig | wysig bron]

Sirotkin het, soos meeste ander F1-renjaers ook, met karting begin in 2008. Hy het aan verskeie internasionale reekse deelgeneem, vanaf juniorrenne tot KF3 en KF2 kategorie teen 2010.

Verwysings[wysig | wysig bron]