Gaan na inhoud

2018 Australiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2018 Formule 1 Rolex
Australiese Grand Prix
Datum 25 Maart 2018
Plek Albert Park-straatrenbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:21.164
Vinnigste rondte
Renjaer Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
Tyd 1:25.945 (rondte 54 van 58)
Podium
1 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari
2 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
3 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari

Die 2018 Formule Een Australiese Grand Prix het op 25 Maart 2018 by die Albert Park-straatrenbaan in Melbourne, Australië plaasgevind. Dit was die eerste wedren van die 2018-kampioenskapseisoen gewees.

Bande beskikbaar gestel

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Melbourne verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande

Supersag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:24.026
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:24.577
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:24.771
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:24.875
5 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:24.995
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:23.931
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:24.058
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:24.159
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:24.214
5 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:24.451
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:26.067
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:28.499
3 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:28.890
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:31.680
5 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:33.172

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:22.824 1:22.051 1:21.164 1
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:23.096 1:22.507 1:21.828 2
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:23.348 1:21.944 1:21.838 3
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:23.483 1:22.416 1:21.879 4
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:23.494 1:22.897 1:22.152 8[1]
6 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:23.909 1:23.300 1:23.187 5
7 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:23.671 1:23.468 1:23.339 6
8 27 Nico Hülkenberg Renault 1:23.782 1:23.544 1:23.532 7
9 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:23.529 1:23.061 1:23.577 9
10 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:23.686 1:22.089 geen tyd 15[2]
11 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:23.597 1:23.692 10
12 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:24.073 1:23.853 11
13 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:24.344 1:24.005 12
14 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:24.464 1:24.230 13
15 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:24.503 1:24.786 14
16 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:24.532 16
17 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:24.556 17
18 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:24.636 18
19 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:24.922 19
20 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:25.295 20
107% tyd: 1:28.621
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Australiese Grand Prix.
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Australiese Grand Prix.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 58 1:29:33.283 3 25
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 58 +5.036 1 18
3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 58 +6.309 2 15
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 58 +7.069 8 12
5 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 58 +27.886 10 10
6 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 58 +28.945 4 8
7 27 Nico Hülkenberg Renault 58 +32.671 7 6
8 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 58 +34.339 15 4
9 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 58 +34.921 11 2
10 55 Carlos Sainz jr. Renault 58 +45.722 9 1
11 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 58 +46.817 12
12 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 58 +1:00.278 14
13 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 58 +1:15.759 18
14 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 58 +1:18.288 13
15 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 57 +1 ronde 16
DNF 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 24 Wiel 6
DNF 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 22 Wiel 5
DNF 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 13 Enjin 20
DNF 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 5 Stuur 17
DNF 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 4 Remme 19

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Posisie Nommer Jaer Span Punte
1 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 25
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 18
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 15
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 12
5 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 10
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 8
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 6
8 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 4
9 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 2
10 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 1

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Posisie Span Punte
1 Vlag van Italië Ferrari 40
2 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 22
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 20
4 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 12
5 Vlag van Frankryk Renault 7

Verwysings

[wysig | wysig bron]