Shambhala-Boeddhisme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sakyong Mipham.

Die term Shambhala-Boeddhisme is in 2000 die eerste ingestel deur Sakyong Mipham. Hy het daarmee sy weergawe beskryf van die Shambhala-leringe wat oorspronklik deur sy pa, Chögyam Trungpa, geskep is as sekulêre praktyke om ’n verligte gemeenskap daar te stel in ooreenstemming met die Kagyu- en die Nyingma-skool van Tibettaanse Boeddhisme.[1]

Shambhala-Boeddhiste beskou Sakyong Mipham as hul hoof en die tweede Sakyong ("aardebeskermer"); die eerste was Chögyam Trungpa.

In Suid-Afrika is ook ’n Shambhala-Boeddhistesentrum: in Rondebosch, Kaapstad.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "About Shambhala". shambhala.org.

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]