Shaw se pas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Shaw se pas
Shawspas
Ligging Tussen Caledon en Hermanus
Maksimumhelling 1:17
Hoogte 366 m
Pad R320

Shaw se pas (Shawspas) is 'n bergpas in die Wes-Kaap op die R320 suid van Caledon op die pad na Hermanus. Die pas bereik 'n hoogte van 366m en 'n maksimum helling van 1:17.

Sien ook[wysig | wysig bron]