Shivani Ghai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Shivani Ghai.jpg

Shivani Ghai is ’n Engelse aktrise van Indiese afkoms.

Vroeë lewe[wysig | wysig bron]

Ghai is in Newcastle upon Tyne gebore. Haar ouers was Davender en Shubh. Sy het in Gosforth grootgeword en het aan Gosforth Hoërskool gestudeer. Later studeer sy aan die Derby Universiteit, waar sy ’n BA in film- en televisiestudies verwerf het.[1]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. Sonia Sharma (21 Desember 2012). "Top Eastenders role for Tyneside actress Shivani Ghai". Evening Chronicle. Besoek op 17 Januarie 2013.