Sifilis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hout beeld van 'n Sifilis-lyer uit die 16de eeu.

Sifilis is 'n seksueel oordraagbare infeksie wat veroorsaak word deur die bakterieë Treponema pallidum. Die siekte kom slegs voor by mense. Jaarliks kry ongeveer 11 miljoen mense die siekte.