Sikwane
Voorkoms
Sikwane | |
---|---|
Koördinate: 24°38′13″S 26°24′17″O / 24.63694°S 26.40472°O | |
Land | Botswana |
Distrik | Kgatleng |
Bevolking | |
• Totaal | 1 585 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sikwane is 'n nedersetting in die Kgatlengdistrik, Botswana. Die dorpie is 'n grenspos met Suid-Afrika en is 55 km vanaf Gaborone geleë. Daar is 'n laer- en hoërskool in die dorpie. Die bevolking tel 1 585 in 2001. Die grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant heet Derdepoort.