Silikose
Voorkoms
Silikose | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
Die longe van 'n mynwerker wat aan silikose en tuberkulose oorlede is. | ||
ICD-10 | J62 | |
ICD-9 | 502 | |
DiseasesDB | 12117 | |
MedlinePlus | 000134 | |
eMedicine | med/2127 | |
MeSH | D012829 | |
Mediese waarskuwing |
Silikose is 'n fibrose van die long wat ontstaan deur die inaseming van silika wanneer gesteentes geboor word. Die siekte is ongeneeslik en lei tot voortydige dood. Dit dra ook by tot groot eise teen mynmaatskappye. [1][2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Silikose.