Gaan na inhoud

St. Paulus se katedraal

Koördinate: 51°30′49″N 0°5′53″W / 51.51361°N 0.09806°W / 51.51361; -0.09806
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sint Paulus-katedraal)
St Paulus se Katedraal van die Suide

St. Paulus se katedraal (Engels: St Paul's Cathedral) is 'n Anglikaanse katedraal op Ludgate-heuwel in Londen, Engeland en ook die setel van die Biskop van Londen. Die huidige gebou dateer uit die 17de eeu en word algemeen beskou as die vyfde "St. Paulus se katedraal", as gevolg van verskeie herbouings. Die getal is egter hoër as elke belangrike middeleeuse verbouing as 'n nuwe katedraal tel. Die katedraal is een van Londen se mees-besoekte plekke.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

51°30′49″N 0°5′53″W / 51.51361°N 0.09806°W / 51.51361; -0.09806