Sjabloon:Deg2DMS
0° 0' 0''
Beskrywing
[wysig bron]Hierdie sjabloon skakel ’n positiewe desimale graadwaarde om in die formaat grade° minute' sekondes'' of in grade° minutem sekondess.
Gebruik
[wysig bron]{{Deg2DMS|positiewe desimale grade|p=presisie|sup=ms}}
Die parameter p, die getal syfers ná die punt, is opsioneel; die verstekwaarde is 3. Dit kan uitgelaat word of die waarde kan 0 wees.
Die parameter sup is opsioneel; daarsonder gee dit die afkappingstekenformaat vir boogminute en boogsekondes, dus (1° 2' 3''). Die m-s-formaat vir boogminute en boogsekondes, (1° 2m 3s), kan geaktiveer word deur "ms", of enige teks, in te vul.
Voorbeelde
[wysig bron]{{Deg2DMS|266.416837|p=4}}
gee 266° 25' 0.6132''.
{{Deg2DMS|266.416837|p=2|sup= }}
gee 266° 25' 0.61''.
{{Deg2DMS|266.416837|p=4|sup=ms}}
gee 266° 25m 0.6132s.
{{Deg2DMS|266.416837|p=4|sup=no}}
gee 266° 25m 0.6132s.
{{Deg2DMS|266.416837|p=4|sup=10}}
gee 266° 25m 0.6132s.
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Deg2DMS/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |