Sjabloon:Inligtingskas Kleur
Voorkoms
{{{title}}} | ||
---|---|---|
— Kleur koördinate — | ||
Bron | [Unsourced] | |
Sjabloondokumentasie[sien] [wysig] [geskiedenis] [wis kasgeheue]
Nota
[wysig bron]Let daarop dat CMYK waardes nie by verstek ingesluit is nie, omrede daar geen metode is om 'n CMYK kwartet van 'n RGB drieling te verkry nie. Variasies in papier en inkprosesse is verantwoordelik vir die verskillende kombinasies van nie-omkeerbare matrikse en opsoektafels wat gebruik word in die omskakeling van RGB na CMYK. As u CMYK waardes vir hierdie kleure wil verkry, sal u toepaslike omskakelingswaardes kry van u grafiese program wanneer u die tipe ink en papier waarop u sal druk definieer.
Parameters
[wysig bron]Die volgende sjabloonparameters word ondersteun.
Spektrale kleurparameters (opsioneel) | |
---|---|
wavelength | Die golflengte se interval in nm. |
frequency | Die frekwensie in Terahertz. |
RGB parameters (opsioneel) | |
r | Die rooi koördinaat in die RGB ruimte. Laat die vertoon van RGB koördinate toe. |
g | Die groen koördinaat in die RGB ruimte. |
b | Die blou koördinaat in die RGB ruimte. |
hex | Hierdie parameter word ook vertoon wanneer RGB gespesifiseer is. |
rgbspace | (Opsioneel) Spesifiseer die RGB ruimte wat gebruik is. |
sRGB | (Opsioneel) Spesifiseer dat die RGB ruimte wel RGB is. Oorskryf rgbspace indien gebruik. |
CMYK parameters (opsioneel) | |
cmyk | Bemagtig die vertoon van CMYK koördinate. |
c | Siaan CMYK kleurruimtekoördinaat |
m | Magenta CMYK kleurruimtekoördinaat |
y | Geel CMYK kleurruimtekoördinaat |
k | Swart CMYK kleurruimtekoördinaat |
HSV parameters (opsioneel) | |
h | Deinsing HSV kleurruimtekoördinaat. Laat die vertoon van HSV koördinate toe. |
s | Versadigings-HSV kleurruimtekoördinaat |
v | Waarde-HSV kleurruimtekoördinaat |
Ander parameters | |
caveat | (Opsioneel) Addisionele teks wat onderaan die inligtingkas vertoon moet word. |
colorspace | (Opsioneel) Kleurruimte van hierdie kleur. |
hex | Kleur wat vir die agtergrond agter die kleur se naam gebruik moet word (in heksformaat). |
pic | (Opsioneel) Naam van die beeld wat vertoon moet word. Moenie wikikode gebruik nie: gebruik eerder die formaat pic=Beeld:Voorbeeld.jpg
|
source | Bron van hierdie kleurkoördinate. Sien en:Wikipedia:WikiProject Color/Sources for Color Coordinates. |
spelling | (Opsioneel)) Vir artikels met gestandardiseerde Britse spelling stel dit as "colour". |
textcolor | (Opsioneel) Kleur waarin die kleur se naam vertoon word. Moet as wit gestel word indien "hex" 'n donker kleur is, of anders nie gestel nie. |
title | Die kleur se naam. |
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Inligtingskas Kleur/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |