Sjabloon:Taksoboks3/doc
Voorkoms
Dié sjabloon is basies dieselfde as {{Taksoboks2}}, met plek vir klades, maar die hofie lees "Kladistiese klassifikasie" in plaas van "Wetenskaplike klassifikasie". Dit moet dus net gebruik word vir alternatiewe klassifikasies, soos by fossiele/dinosourusse wanneer die taksonomiese klassifikasie rees boaan aangedui is. Die aanduiding van die klades is effens ingewikkeld; 'n mens sal na die sjabloon se rou teks moet kyk om te sien of jy klade1, klade2, klade3 ens. moet gebruik. Vir gewone klassifikasies sonder klades, gebruik {{Taksoboks}}.
Gebruik
[wysig bron]'n Voorbeeld van die sjabloon (onderaan 'n taksonomiese klassifikasie) is:
{{Taksoboks3 | name = ''Giraffatitan'' | regnum = [[Animalia]] | phylum = [[Chordata]] | klade1 = [[Dinosauria]] | subordo = †[[Sauropodomorpha]] | klade6 = †[[Titanosauriformes]] | familia = †[[Brachiosauridae]] | genus = †''[[Giraffatitan]]'' | genus_authority = (Paul, 1988) }}
Dit sal die volgende gee:
Giraffatitan | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||||
|