Gaan na inhoud

Sjabloonbespreking:GKSA

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Namibië

[wysig bron]

Die sjabloon vertoon 'n lys van Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika. Maar ek sien daar is ook 'n klomp wat nie in Suid-Afrika is nie. B.v. Aranos, en Windhoek. Dalk moet die na hulle eie sjabloon skuif. @Morne wat dink jy? - Rooiratel (kontak) 09:54, 7 Oktober 2024 (UTC)[antwoord]