Skeelhoofpyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Skeelhoofpyn
Klassifikasie en eksterne bronne
Persoon met 'n skeelhoofpyn
Persoon met 'n skeelhoofpyn
ICD-10 G43.0
ICD-9 346
OMIM 157300
DiseasesDB 8207
MedlinePlus   000709
eMedicine neuro/218neuro/517 emerg/230 neuro/529
MeSH C10.228.140.546.399.750
Star of life caution.svg Mediese waarskuwing

In die mediese vakterminologie verwys skeelhoofpyn (Frans: migraine) na 'n hoofpyn wat meestal skerp tot een helfte van die kop beperk is, in aanvalle optree, 'n aantal kenmerkende byverskynsels het (bv gesigstoornisse) en gepaard gaan met naarheid en braking. Skeelhoofpyn kom veral voor by vroue tydens die menstruasietydperk.