Skelton Knaggs
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Skelton Knaggs | |
Geboortenaam | Skelton Barnaby Knaggs |
---|---|
Geboorte | 27 Junie 1911 |
Sterfte | 30 April 1955 (op 43) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Skelton Knaggs (27 Junie 1911 – 30 April 1955) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente South Riding (1938), Terror by Night (1946), Dick Tracy Meets Gruesome (1947), en The Paleface (1948).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1938: South Riding
- 1946: Terror by Night
- 1947: Dick Tracy Meets Gruesome
- 1948: The Paleface
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1951: Boston Blackie
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1937: The Happy Journey to Trenton and Camden