Slag van Szentgotthárd (1664)
Slag van Szentgotthárd (1664) Engels: Battle of Saint Gotthard Hongaars: Szentgotthárdi csata Duits: Schlacht bei Mogersdorf | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Oostenryk-Turkse oorlog (1663-1664) | |||||||
Maas: Slag van Szentgotthárd | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Habsburgse Oostenryk Heilige Romeinse Ryk Frankryk Ryn Unie (1658) |
Turkse Ryk | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Raimondo Montecuccoli Wolfgang Julius van Hohenlohe Jean de Coligny Saligny Georg Friedrich van Waldeck zu Eisenberg Leopold Wilhelm van Baden |
Ahmed Köprülü İsmail Pasha | ||||||
Sterkte | |||||||
Ongeveer 25-30 000 | Ongeveer 130 000 | ||||||
Ongevalle | |||||||
2000-6000 | Ongeveer 22 000 |
Die Slag van Szentgotthárd (ook bekend as die Slag van Mogersdorf) het op 1 Augustus 1664 tydens die Oostenryk-Turkse oorlog (1663-1664) plaasgevind tussen die leër van die Italianer Raimondo Montecuccoli en dié van grootvizier Ahmed Köprülü. Die Ottomaanse Ryk se leër het 'n militêre nederlaag gelei, die daaropvolgende vredesooreenkoms was egter sterk in sy guns gewees.
Montecuccoli het ongeveer 25-30 000 soldate bymekaargebring en die Ottomaanse leër was ongeveer 130 000 sterk (60 000 yenitsare en sipahi, 70 000 azap, akinci en tataarse, 360 kanonne).
Montecuccoli se leër van:
Oostenrykse: 10 900 soldate (5000 infanterie, 5900 kavalerie, 10 kanonne), Bevelvoerder Raimondo Montecuccoli
Duitse: 7400 soldate (6200 infanterie, 1200 kavalerie, 14 kanonne) Bevelvoerder Prins Leopold Leopold van Baden en Prins Georg Friedrich van Waldeck
Ryn Unie: 900 soldate (600 infanterie, 300 kavalerie) Bevelvoerder Wolfgang Julius van Hohenlohe
Franse: 5250 soldate (3500 infanterie, 1750 kavalerie), Bevelvoerder Jean de Coligny-Saligny
Ander: 2000 Kroatiese kavalerie, Hongaarse kavalerie en infanterie, Tsjeggiese musketiers, Italiaanse regiment, Bevelvoerder Bernát Csányi, Kušanić en Marchese Pio de Savoya.
Ander
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Slag van Szentgotthárd (1664). |