Slag van Tweebosch
Voorkoms
Slag van Tweebosch | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Vryheidsoorlog | |||||||
Illustrasie van De la Rey se oorwinning oor Lord Methuen by Tweebosch, geskets deur Richard Caton Woodville | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Lord Methuen | Koos de la Rey | ||||||
Sterkte | |||||||
1 250 | 2 000 | ||||||
Ongevalle | |||||||
68 dood, 121 gewond, 205 gevange geneem | 51 dood, gewond of vermis |
Die Slag van Tweebosch het op 7 Maart 1902 plaasgevind tydens die Tweede Vryheidsoorlog by Tweebosch. Tweebosch is 'n plaas waar die Klein-Hartsrivier in die Hartsrivier invloei. Hier het 'n Boeremag, onder bevel van generaal Koos de la Rey, 'n oorwinning oor 'n Britsemag, onder bevel van generaal Paul Methuen, behaal.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- The War Reporter. J.E.H. Grobler. Jonathan Ball Publishers. 2004. ISBN 978-1-86842-186-2