Sooronbaj Jeenbekof

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sooronbay Jeenbekov (2018-05-14) 02.jpg

Sooronbaj Sharipovich Jeenbekof (Kirgisies: Сооронбай Шарипович (Шарип уулу) Жээнбеков, Sooronbay Şaripoviç (Şarip uulu) Jéénbekov; [soːrɔnˈbɑj ʃɑˈripɐvit͡ʃ d͡ʒeːnˈbɛkəf] or Sooronbay Zheenbekov; gebore op 16 November 1958) is 'n Kirgiziese politikus en die president van Kirgisië. Hy neem amptelik die amp op 24 November 2017. Hy was ook die premier van Kirgizië van April 2016 tot Augustus 2017.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]