Andes: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
281 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
Bygewerk
k (r2.7.3) (robot Bygevoeg: sa:आण्डिस्)
(Bygewerk)
[[Lêer:AndenketteNasa anden.jpg|right|thumb|250pxlinks|Andes by [[ArgentinaNASA]]-kaart van die Andes]]
[[Lêer:Andenkette.jpg|right|thumb|250px|Die Andes in [[Argentinië]]]]
[[Lêer:Cono de Arita, Salta. (Argentina).jpg|right|thumb|250px|Cono de Arita]]
 
Die '''Andesgebergte''' ([[Spaans]]: ''Cordillera de los Andes'') is 'n groot, lang [[bergreeks]] aan die weskus van [[Suid-Amerika]]. Dit is ongeveer 7 000 km lank en op plekke tot 160 km breed. Die gemiddelde hoogte van die bergreeks is ongeveer 4 000 meter.
 
Die Andes loop vir die grootste deel parallel met die [[Stille Oseaan]]. Die noordelikesuidelike deel loop deur die lang, en smal land [[Chili]]. Die mees suidelike punt is by [[Tierra del Fuego]].
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Berge van Suid-Amerika]]
[[Kategorie:Geografie van Argentinië]]
[[Kategorie:Bolivia]]
[[Kategorie:Geografie van Chili]]
[[Kategorie:Ecuador]]
[[Kategorie:Peru]]
 
{{Link GA|uk}}
 
[[an:Andes]]

Navigasie-keuseskerm