Verskil tussen weergawes van "Skubaduik"

Jump to navigation Jump to search
2 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
→‎Toerusting: Beter woord
No edit summary
(→‎Toerusting: Beter woord)
* Dryfbeheertoestel (Engels: ''BCD'' of ''buoyancy control device'') wat met lug gevul of afgeblaas word om vertikaal op en af te beweeg. As dit reg ingestel is kan die duiker gewigloos in die water hang.
* Duikpak om warm te bly. Die duikpak hou nie die duiker droog nie, maar 'n dun lagie isolerende water word tussen die rubber teen die liggaam vasgevang.
* Loodgordel (beltgordel met gewigte) sodat die duiker onder die water kan insak (daarsonder sal die gassilinder veroorsaak dat die duiker op oppervlak dobber).
* Paddavoete (voetvinne) om vinniger te kan swem.
 

Navigasie-keuseskerm