Verskil tussen weergawes van "Haarlem, Wes-Kaap"

Jump to navigation Jump to search
Skakel
k (Verplasing van 3 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q2188357)
(Skakel)
J.C. Taute het in 1856 probeer om ‘n dorp vir blankes daar te stig. In 1860 koop die [[Berlynse Sendinggenootskap]] dit en plaas eerw. Friedrich Prietsch in beheer. ‘n Poging om die naam na Anhalt-Schmidt te verander misluk.
 
Die grond was 3vk. km groot. Dit is wyd uitgelê vir die verwagte toeloop van bewoners. Met die [[Kaapkolonie]] se sensus in 1891 was daar maar 550 inwoners. Tans staan die inwonertal op nagenoeg 1 500 en is daar ‘n paar dosyn huise. In die apartheidsjare was dit ‘n groepsgebied vir Kleurlinge.
 
Die besondere Lutherse kerk is in 1880 gebou op die inisiatief van eerw. Heinrich Howe en eerw. Christoph Markötter.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 

Navigasie-keuseskerm